Junior Primêr

In Gr 1 – 4 is ons klasse so 25 leerders per klas. 3 klasse per graad. Die onderwyseresse is opgeleide grondslagfase onderwyseresse met Afrikaans as moedertaal. Engels word aangeleer met behulp van die “sound reading system”. As die kind in sy moedertaal onderrig word het hy /sy ‘n voordeel. Hulle moet so baie aanleer in Gr 1, dat as dit in ‘n vreemde taal moet wees, dit die proses net soveel moeiliker maak. Ons doen ook Ultimate International Olympiades om die kind die bietjie ekstra te gee en om onsself te meet aan die ander SADC lande wat gewoonlik deelneem.

Junior Primêr Onderwysers

Des Nell
Des Nell

HOD

 
 

Graad 1

Chantal Strydom
Chantal Strydom

Judy Louw
Judy Louw

Landi Marais
Landi Marais

Graad 2

Des Nell
Des Nell

Anneline Rossouw
Anneline Rossouw

Jacky Louw
Jacky Louw

Graad 3

Joh-Mari van der Walt
Joh-Mari van der Walt

Dalinca Kohne
Dalinca Kohne

Martha Carstens
Martha Carstens

Eileen Swartz

Graad 4

Sunelle Moler
Sunelle Moler

Sonja Klynsmith
Sonja Klynsmith

Tannawilla Arnolds
Tannawilla Arnolds