Pre-Primêr

Ons het in Januarie 2011 ‘n Pre-Primêre afdeling begin. Ons het opgeleide Pre-Primêre onderwyseresse wat die kleuters spelender wys voorberei vir skool. Skoolgereedheid is essensieel. Dit bepaal of die kind kan regkom in Gr 1 al dan nie. Dit is een van die geheime van sukses, skoolgereedheid en dat die kind die taal waarin hy onderrig gaan word sal verstaan en praat. Ons doen ons eie skoolgereedheid, want ons onderwysers is toegerus om dit wel te doen. ‘n Voordeel vir ons kleuters, want hulle bly binne hulle bekende, veilige omgewing.

Pre-primêr Onderwysers

Lizelle Venter
Lizelle Venter

Pre-Primêr Skoolhoof

 
 

Nadia Hanekom
Nadia Hanekom

Emsie Esterhuizen
Emsie Esterhuizen

Sumari Vercuiel
Sumari Vercuiel

Adeline Jacobs
Adeline Jacobs

Christa Fokkens
Christa Fokkens

Antonia Otta - Pre-Premêr Assistant
Antonia Otta - Pre-Primêr Assistent

Annie van Rhyn
Annie van Rhyn