Senior Primêr

In Gr 5 – 7 is die onderwysers al klaar meer gespesialiseerd. Daar is spesifieke Wiskunde, Wetenskap en Taal onderwysers. Ons sorg dat die onderwyser wat die beste gekwalifiseer is, met die meeste ondervinding in ‘n spesifieke vak, die vak onderrig. Daar is baie kontrole om te sorg dat ons werk op standaard is. Die verskillende vlakke van kennis en toepassing word van die takies tot by die toetse toegepas. Ons sorg dat takies en toetse gemodereer word voor leerders dit skryf sodat die standaard reg is. Ons stel vir onsself doelwitte en streef daarna om dit te bereik. Die groot geheim is dat die onderwysers van Laerskool Walvisbaai hard werk en toegewyd is om die leerder voor te berei. Van Gr 5 – 7 neem ons deel aan Science Fair, om die leerders almal ‘n geleentheid te gee om ‘n kans te staan om aan die “Regional Science Fair” deel te neem. Ons het al die afgelope 5 jaar die meeste wen inskrywings gehad by die Regional Science Fair. Ons skryf ook die Conquesta Olympiade waar ons Gr 7 Wiskunde 7de en die Engels 16de van al die skole van die SADC lande geëindig het in 2010.

Senior Primêr Onderwysers

HOD Senoir Premer
HOD

 
 

Graad 5

Willeen v.d. Westhuizen
Willeen van der Westhuizen

Ansie Faul
Ansie Faul

Ruan Oosthuizen
Ruan Oosthuizen

Graad 6

Anchen Clark
Anchen Clark

Jessica Isaacks
Jessica Isaacks

Lauritz Haccou
Lauritz Haccou

Graad 7

Andripa Duvenhage
Andripa Duvenhage

Rita V.d Merwe
Rita van der Merwe

Shirley Visagie
Shirley Visagie

Vak Hoofde

Clarissa Van Wyk
Clarissa Van Wyk

Elize Bailey
Elize Bailey