Kontak Ons

Ons will graag van u hoor! As u meer inligting verlang oor ons skool of voorstelle, vrae of `n klag wil indien, kan u met `n geruste hart gebruik maak van die vorm hieronder. Alle inligting op die vorm word as vertroulik hanteer en ons beloof om so gou as moontlik op u bydrae te reageer, waar dit nodig is.

Laerskool Walvisbaai

Posbus 848
Walvisbay
Tel: 064-202836 of 064-202138
Faks: 064-207098